Kalossie - Kleuterskool
skool-wapen-1.gif 0002.gif

LENTEDAG  -

  VRYDAG 1 SEPTEMBER 2017

 

Kinders kan met gewone klere skooltoe kom.

R5-00 moet by klasonderwyser/es inbetaal word.

SOMERSDRAG -  4 September 2017

 

Vanaf Maandag 4 September begin ons dan amptelik met Somersdrag.

 

VELDFLIEK  

 -  14 SEPTEMBER 2017

 

Kaartjies is beskikbaar @ R20 pp (Volwassene of kind). Bestel by klasonnie.

* Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.

 

*  Gaan plaasvind op die A-veld en parkering op die B-veld!

TYD:  18:30 vir 19:00

 

VERFFEES  (LENTELOOP)

 

Die jaarlikse LENTELOOP (gedurende skoolure) gaan plaasvind op

Vrydag 15 September 2017.

Die leerders het vormpies ontvang.  Trek asbStokou-wit klere aan.

Ondersteun ons asb

 

 

TROFEë TERUGHANDIG

 

Alle wisseltrofeë van die prysuitdeling 2016 moet op die laatste op Vrydag 18 Augustus in die Kantoor wees asb!

 

  • Leerders wat op Provinsiale en/of Nasionale vlak in SPORT BUITE SKOOLVERBAND presteer het kan hul bewyse by mnr Mc Master inhandig!

 

VERLORE KLERE

 

Ons doen ‘n beroep op die ouers om alle skooldrag duidelik te merk.

 

  • Leerders moet bewus gemaak word rondom verantwoordelikheid van besittings.

 

U samewerking en ondersteuning word waardeer! 

 

 

LANDLOOP

 

 

·         Vrydag 18/08 – Alberton Kampioenskappe te Thaba Trial.

·        Vrydag 25/08  -  D6 te Boksburg Stadion. 

Sterkte aan al ons atlete betrokke

  RUGBY

 

Sterkte aan ‘n klompie 0/11, 12 en 13 spelers wat vanmiddag aan die Oosrand Proewe deelneem te
L/S Genl Alberts
 

KRIEKET

 

 

Liga’s volgende week:

 

Di 22/08

2e   -   WEG  vs  Randhart

1e  -   TUIS  vs  Randhart

Wo 23/08

0/10 -  WEG  vs  Randhart

0/11  -  WEG  vs  Randhart

Ma 21/08

0/9  -  WEG  vs  Alberview Primary

 

 
 
 
 

 

 

 

 

 

 

_______________________________

 

 

KLEREBANK

 

Die skool se klerebank waar tweedehandse klere verkoop word sal hierdie kwartaal weer oop wees op ‘n DINSDAE tussen 1uur en 2 uur.

 

 

Inligting
Sport / Kultuur
<iframe src="https://calendar.google.com/calendar/embed?src=ceciliamuller876%40gmail.com&ctz=Africa/Johannesburg" style="border: 0" width="800" height="600" frameborder="0" scrolling="no"></iframe>
ALGEMEEN
Briewe

ALGEMEEN

 

Ouers onthou asb dat die skoolterrein ‘n rookvrye gebied is.  Geen troeteldiere word ook op die terrein toegelaat nie!!

HOKKIE

 

Uitslae teen Brackenhurst Primary!

 

0/7

5  -  0

0/12

3  -  1

0/8

4  -  0

0/13

6  - 0

0/9

9  -  0

 

Dus  6 GEWEN,  1 GELYK

Mooi so!

0/10

1  -  1

0/11

3  -  0

 

 

KRIEKET

 

 

Geluk aan ons 0/11’s wat  5- 0  en 0/13 wat 10-0 wen teen Waterstone

 

 

Nuusbriewe

TOETSREEKS

 

Die Toetsreeks gaan plaasvind vanaf 8 Augustus tot

12 September 2017.

 

·        Elke Dinsdag en Vrydag.

·         Alle afbakening sal vroegtydig uitgaan.

 

WISKUNDE

Dinsdag

22 Augustus

NW

Vrydag

25 Augustus

TEGNOLOGIE

Dinsdag

29 Augustus

KK

Vrydag

1 September

SW

Dinsdag

12 September

ABRAHAM KRIEL UITREIKPROJEK

 

Soos u weet is die Abraham Kriel kinderhuis een van die instansies na wie ons uitreik.  Ons beplan om einde Augustus ‘n donasie te maak.  Ons het dit goed gedink om die produkte as volg te verdeel.

 

Gr 7

Koffie /  Tee  /  Milo  /  “Hot choc”

Gr 6

Suiker  /  Langlewe melk  /  “Cremora”

Gr 5

Smere vir brood  /  Blikkies “kos”

Gr 4

Rys  /  Spaghetti  /  Macaroni

Gr 3

Sunlight liquid  /  Waspoeier /  Stasoft

Gr 2

Lyfseep  /  Shampoo  /  Roll-on  /  Lyf spuite

Gr 1

Mieliemeel  /  Soppoeiers /  Blikkies kos

·          Let asb daarop dat geen donasie vir hierdie projek verpligtend is nie.  Indien u enige ander items wat nie op die lys is nie wil stuur, is u meer as welkom.  Stuur alle skenkings asb saam met u kind na hul voogonderwyser. 

·          Laaste dag van skenkings is Woensdag 30 Augustus 2017.

 

GEDAGTE VIR DIE WEEK

 

Geluk is die produk van positiewe denke,

gevoel en aksies.

Wiskunde
NW