Kalossie - Kleuterskool
skool-wapen-1.gif 0002.gif

MISSIE:

Die verskaffing van preprimÍre opvoeding en onderrig in Afrikaans en Engels aan die kleuter in sy totaliteit ter aanvulling van sy ouerhuis-opvoeding, voorbereiding en aanpassing van sy primÍre opleiding, hoofsaaklik gemik op kleuters van die onmiddellike omgewing van die skool.

Kalossie  PreprimÍr

KONTAK ONS:

Adres: Eerste laan Alberton-Noord, Alberton 1450.

Posbus: 9149 Verwoerdpark, Alberton 1453.

Telefoonnommer en faks: 011 907 8962

E-pos: kalossie@vodamail.co.za