skool-wapen-1.gif
Krieket

LIGAWEDSTRYDE:

 Maandag 31 Julie tot Vrydag 4 Augustus.    

 

Maandag        31/07

0/9     (W)

Waterstone

Dinsdag           1/08

0/10   (T)

Marist Brothers

Dinsdag           1/08

0/11    (W)

Marist Brothers

Woensdag     2/08

2e        (T)

Marist Brothers

Woensdag      2/08

1e      (W)

Marist Brothers

 

Sterkte vir die liga.

 

 

Geluk aan ons spanne wat te Jubaweni aan die Superreeks deelgeneem het.

 

0/11 eindig 1e  -  Kampioene

1e span eindig 3e.

 

Groot dank aan ons ouers, afrigters en spelers met die puik prestasie

DRAG:

0/9 tot 2e :

 Wit lang of skoolkouse, wit kortbroek, skool T-kraaghemp,

                    Skool Blou Pull over en skoolpet.

  

1e span :

 Lang wit/beige broek en res soos bo.