KOOR
Nuus
skool-wapen-1.gif

 

Ons is opgewonde om te s dat ons die jaar weer n Senior- en Juniorkoor gaan h.

 

Oudisies begin reeds hierdie week gedurende skooltyd met ons

NUWE koorafrigter Luzelle van Zyl.

Ons vra dat die ouers asb sal help om die sangers van die toekoms te motiveer om deel te wees van n wonderlike jaar vol sang en pret!!

Juniorkoor: 13:00 tot 14:00 Maandae (Saal)

                  08:15 tot 09:00 Woensdae (N7)

Seniorkoor:  07:30 tot 08:15 Woensdae

                 13:50 tot 14:30 Donderdag (N7)