Krieket word vanaf die derde kwartaal gespeel. Daar is verskeie ligas vir die verskeie ouderdomme. Die krieketdrag is as volg
0/9 tot 2e :
Wit lang of skoolkouse, wit kortbroek, skool T-kraaghemp,
Skool Blou Pull over en skoolpet.

1e span :
Lang wit/beige broek en res soos bo.
Kan aangekoop word by Bradmans sport Alberton.
Krieketklub : Kontakpersoon, Juan le Maitre, 082 4455210

Die spanne is as volg ingedeel:

1e SpanMnr A Mc Master / Mnr E Lombaard
2e SpanMnr DS Botha / Mnr C Le Roux
o/11Mnr L Jankowitz / Mnr R van Rensburg
o/10Mnr J Jankowitz / Mnr J Fouché
o/9Mnr J Basson, Mnr M van der Westhuizen, Mnr W van Niekerk