Landloop oefening begin direk na die atletiek seisoen verby is.  Ons begin amptelik 26 Februarie met oefening.  Oefening is vir alle leerders vanaf gr.3-7.  Oefentye is as volg:
Maandae tot Donderdae vanaf 14:00 – 15:00.
Atlete moet aanmeld in gemaklike oefenklere en moet tekkies aanhê.