Netbalrooster 2018

Maandag
14:00 - 15:00
Dinsdag
14:00 - 15:00
Woensdag
14:00 - 15:00
Donderdag
14:00 - 15:00
Baan 1 o/8C & o/9C o/10C & o/11C o/9A & o/9B o/8A & o/8B
Baan 2 o/12C & o/13C o/11A & o/11B o/8A & o/8B o/9A & o/9B
Baan 3 o/8A & o/8B o/10A & o/10B o/8C & o/9C o/10A & o/10B
Maandag
15:00 - 16:00
Dinsdag
15:00 - 16:00
Woensdag
15:00 - 16:00
Donderdag
15:00 - 16:00
Baan 1 o/10C & o/11C o/12A & o/12B o/10C & o/11C o/11A & o/11B
Baan 2 o/9A & o/9B o/12C & o/13C o/12C & o/13C o/12A & o/12B
Baan 3 o/10A & o/10B o/13A & o/13B o/13A & o/13B o/13A & o/13B

Op `n Donderdag kry KOOR voorkeur. Slegs ander oefen.

  • o/11A+B - o13A+B - Maandae stap afrigters saam met leerders Hoërskool Alberton toe en terug.  Ons begin stap om 14:05 (15min om aan te trek en vinnig by fietsloods hekkie bymekaar te kom).  Oefeninge begin: 14:15 - 15:30. Loop terug om 15:40.
  • MINI NETBAL
    o/7 - Dinsdae en Donderdae (vanaf 20/02)
    13:15 - 14:00
  • Netbaloefening begin op 19 Februarie.  Sien asb toe dat u dogter haar klere en tekkies inpak. (Geen speler sal toegelaat word sonder tekkies nie.)  Dogters moet `n skriftelike verskoning hê indien hulle nie n oefning gan kan bywoon nie.
  • Hou asb die nuusbrief op `n Donderdag dop vir verdere reëlings.

Voorlopige datums vir die kwartaal

Dinsdag 20 Feb o/13A Dorpsproewe
Woensdag 21 Feb L/S Kruinsig (Tuis)
Donderdag 22 Feb o/12A Dorpsproewe
Maandag 26 Feb L/S Genl Alberts (Weg)
Dinsdag 27 Feb o/13 D16 Proewe L/S Genl Alberts
Donderdag 1 Mrt o/12 D16 Proewe L/S Genl Alberts
Maandag 5 Mrt L/S Concordia (Weg)
Dinsdag 6 Mrt o/13 Ekurhuleni Proewe
Donderdag 8 Mrt Groepswedstryde: Superreeks (Tuis)
Donderdag 8 Mrt o/12 Ekurhuleni Proewe L/S EG Jansen
Vrydag 16-18 Mrt o/11A & B
o/13A & B
KONKA
Woensdag 21 Mrt Superreeks: Finale